Fraserburg Landbou Koöperasie

FKB Handelstak

Versekering, veebemarking, verskaf van veevoere, hardeware, staal. omheinings materiaaL waterpype en toebehore, windpomp parte en pype.

Kontak besonderhede:
Jaco Saayman (Bestuurder):
023 741 1252/936

Liezel Blom (Rekenmeester/Boekhouer):
023 741 1252

Schalk Theron (Aankoper):
023 741 1014

Kassiere:
023 741 1015

Besigheidstye:
Weeksdae ( Maandae tot Vrydae) – 08:00 tot 17:00

FKB Werkswinkel

Motor herstelwerke, sleepwa herstelwerke, bande, lugreëling gas, sweiswerk.

Besigheidstye:
Weeksdae ( Maandae tot Vrydae) – 08:00 tot 17:00

FKB Motorhawe

Besigheidstye:
Elke dag – 07:00 tot 19:00