Businesses

Fraserburg Landbou Koöperasie

FKB Handelstak:
Versekering, veebemarking, verskaf van veevoere, hardeware, staal, omheinings materiaaL waterpype en toebehore, windpomp parte en pype.
FKB Werkswinkel: 
Motor herstelwerke, sleepwa herstelwerke, bande, lugreëling gas, sweiswerk.

Lees Meer….

Stoepwinkel

Beperkte voorraad heel en halwe lammers, gesaag, verpak en gevries.
Wors, patties, maalvleis, geskraapte afval en meer…
 
Alle vleis produkte word weekliks gemaak en onmiddelik gevries.
 
Kruideniersware beskikbaar.
 
Skakel: Lida van den Berg
Telefoon: 023 741 1011
Tye:
Weeksdae: 8H00 tot 5H00
Saterdae: 9H00 tot 12H00
Publieke vakansiedae: Gesluit (behalwe soos gereël)
Vind ons by Cilliers Str. 6